Home » Saartjie Se Gevaar #18 by Bettie Naudé
Saartjie Se Gevaar #18 Bettie Naudé

Saartjie Se Gevaar #18

Bettie Naudé

Published April 1st 2008
ISBN : 9780798154024
ebook
220 pages
Enter the sum

 About the Book 

Saartjie lees n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom oor so n groot liefde en wonder wat Galpil sal doen as sy sMoreSaartjie lees n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom oor so n groot liefde en wonder wat Galpil sal doen as sy s sy het gevoelens vir hom. Sal hy hom soos n ware heer begin gedra en ophou om almal ou perd en p rre te noem? Sal hy vir mense s hulle moet hom op sy regte naam noem?